Myles Kennedy

Myles Kennedy
Agtergrondinligting
GeboortenaamMyles Richard Bass
Gebore27 November 1969 (1969-11-27)
Boston, Massachusetts, V.S.A
OorsprongSpokane, Washington, V.S.A
GenresRock
Beroep(e)Musikant, liedjieskrywer
InstrumenteStem, kitaar
Jare aktief1988hede
Etikette
AssosiasiesAlter Bridge
Webwerfmyleskennedy.com Edit this at Wikidata

Myles Richard Bass[1] (gebore 27 November 1969), beter bekend as Myles Kennedy,[2] is 'n Amerikaanse sanger, kitaarspeler, en liedjieskrywer. Hy is die hoofsanger en ritmekitaarspeler van die rockgroep Alter Bridge en die hoofsanger in kitaarspeler Slash se musiekgroep, bekend as Myles Kennedy and the Conspirators. 'n Voormalige kitaarinstrukteur van Spokane, Washington, Kennedy het as 'n sessie-musikant en liedjieskrywer gewerk, sowel ateljee- as lewendige optredes met verskeie kunstenaars gemaak, en was deur sy loopbaan by verskeie projekte betrokke.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ref1
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named irishtimes

Developed by StudentB